SportSport

Plaaslike atlete op die podium

Vier van Black Ops Fitness se lede het aan die beroemde Beast OCR-kompetisie deelgeneem wat op Saterdag 5 Mei gehou is. Hulle het ook puik presteer. Alex Maloney het weer eens ‘n podium posisie losgeslaan – dié keer ‘n eerste plek in die 5km, nadat sy verlede maand brons geproe het. SueYen Nel het ’n …

Vier van Black Ops Fitness se lede het aan die beroemde Beast OCR-kompetisie deelgeneem wat op Saterdag 5 Mei gehou is. Hulle het ook puik presteer.
Alex Maloney het weer eens ‘n podium posisie losgeslaan – dié keer ‘n eerste plek in die 5km, nadat sy verlede maand brons geproe het. SueYen Nel het ’n 2de plek behaal, met Johan (Bakkies) de Beer wat die 6de plek behaal het na hy ongelukkig ’n verkeerde afdraai gevat het. “Dit is Johan en SueYen se eerste groot kompetisie, so ons is veral trots op hulle. Ons is ook vreeslik trots op Alex wat net elke keer beter presteer,” het Black Ops Fitness se hoofinstrukteur, Karlien le Roux, genoem.

AJR

https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button