SportSport

Foto’s: Volkies en Gimmies se junior spanne meet kragte op die rugbyveld

Hoër Volkskool Potchefstroom het op Saterdag, 26 Mei ‘n fantastiese dag op die rugbyveld teen Potchefstroom Gimnasium beleef toe 7 van hulle 9 spanne as oorwinnaars uit die stryd getree het. Rugby •o.14A Volkies wen 27-0 •o.14B gelykop 19-19 •o.15A Volkies wen 20-17 •o.15B Volkies wen 26-7 •o.16A Gimmies wen 50-0 (wedstryd vroeg gestaak weens …

Hoër Volkskool Potchefstroom het op Saterdag, 26 Mei ‘n fantastiese dag op die rugbyveld teen Potchefstroom Gimnasium beleef toe 7 van hulle 9 spanne as oorwinnaars uit die stryd getree het.

Rugby
•o.14A Volkies wen 27-0
•o.14B gelykop 19-19
•o.15A Volkies wen 20-17
•o.15B Volkies wen 26-7
•o.16A Gimmies wen 50-0 (wedstryd vroeg gestaak weens die telling)
•o.16B Volkies wen 24-17
•1ste Volkies wen 50-10
•2de Volkies wen 21-7
•3de Volkies wen 36-5

Hier is die uitslae en foto’s van die dag se aksie:

AJR
https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button