SportSport

Volkies se eerste rugbyspan is Noordwes se bestes na noue oorwinning teen Wesvalia

Hoër Volkskool Potchefstroom se eersterugbyspan is Noordwesliga wenners nadat hulle in ‘n riller vanmiddag met 28-25 teen Hoërskool Wesvalia geseëvier het. Hierdsdie wedstryd wat op Volkies se tuisveld plaasgevind het, is met ‘n strafskop van losskakel, Stephan van Niekerk  met omtrent 7 minute speeltyd oor besluit. Op die ou einde het Volkies se verdediging sterk gestaan …

Hoër Volkskool Potchefstroom se eersterugbyspan is Noordwesliga wenners nadat hulle in ‘n riller vanmiddag met 28-25 teen Hoërskool Wesvalia geseëvier het.

Hierdsdie wedstryd wat op Volkies se tuisveld plaasgevind het, is met ‘n strafskop van losskakel, Stephan van Niekerk  met omtrent 7 minute speeltyd oor besluit. Op die ou einde het Volkies se verdediging sterk gestaan te midde van ‘n groot aanval op hulle doellyn.

Dit was ‘n stryd vol hardlooprugby van albei spanne met Volkies se linkervleuel, Rikus van Zyl, wat met twee drieë ‘n speler van die wedstryd vertoning gelewer het.

Volkies se binnesenter, Jannie Claassens het die derde drie vir Volkies gedruk.

Lees die volledige storie en al die reaksie in komende Donderdag se uitgawe van Potchefstroom Herald

Foto’s: Wouter Pienaar

https://www.nbcarsales.co.za/
https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button