SportSport

Gimmies se eerste hokkiespan klop Menlopark by Noordvaaltoernooi

Die o.19 Noordvaalhokkietoernooi het vandag op ‘n hoë noot vir Potchefstroom Gimnasium begin toe hulle eerstespan vir Hoërskool Menlopark met 3-1 geklop het. Gimmies het met 1-0 agtergeloop, voordat ‘n puik doel van Landré Halgryn sake net voor halftyd gelykop gebring het. In die tweede helfte het Gimmies meer druk toegepas met AC van der …

Die o.19 Noordvaalhokkietoernooi het vandag op ‘n hoë noot vir Potchefstroom Gimnasium begin toe hulle eerstespan vir Hoërskool Menlopark met 3-1 geklop het.

Gimmies het met 1-0 agtergeloop, voordat ‘n puik doel van Landré Halgryn sake net voor halftyd gelykop gebring het. In die tweede helfte het Gimmies meer druk toegepas met AC van der Westhuizen en Marthinus du Preez wat die tweede en derde doele aangeteken het.

Hierdie Noordvaal o.19-toernooi vind van vandag tot Saterdag, 28 Julie by die NWU-Astro plaas.

*Volg www.potchefstroomherald.co.za vir die jongste uitslae en hou komende Donderdag se Herald dop vir die volledige verslag van die toernooi.

Foto’s: Wouter Pienaar

https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button