SportSport

Twee van Ferdies se rugbyspanne in Virsekerbeker kwarteindstryd hierdie Saterdag

Twee van Ferdinand Postma se rugbyspanne speel eerskomende Saterdag, 4 Augustus tuis in die Virsekerbeker kwarteindrondte. Die o.15-span speel om 10:00 teen Curro Bankenveld van Witbank. Daarna volg die o.17-span wat om 11:00 te staan gaan kom teen Lyttleton Manor van Centurion.

Twee van Ferdinand Postma se rugbyspanne speel eerskomende Saterdag, 4 Augustus tuis in die Virsekerbeker kwarteindrondte.
Die o.15-span speel om 10:00 teen Curro Bankenveld van Witbank. Daarna volg die o.17-span wat om 11:00 te staan gaan kom teen Lyttleton Manor van Centurion.

https://www.nbcarsales.co.za/
https://www.nbcarsales.co.za/

Related Articles

Back to top button