SportSport

Koshuise raak slaags by Fight Night

Vir die tweede agtereenvolgende jaar het manskoshuise op die NWU die geleentheid gehad om mekaar in die bokskryt aan te vat met die suksesvolle Fight Night wat op Maandag, 6 Augustus by die Mabida Banketsaal plaasgevind het. Hierdie keer het Villagers teen Heimat te staan gekom, terwyl Laureus en Ratau Lebone se manskoshuise vir spogregte baklei …

Vir die tweede agtereenvolgende jaar het manskoshuise op die NWU die geleentheid gehad om mekaar in die bokskryt aan te vat met die suksesvolle Fight Night wat op Maandag, 6 Augustus by die Mabida Banketsaal plaasgevind het.

Hierdie keer het Villagers teen Heimat te staan gekom, terwyl Laureus en Ratau Lebone se manskoshuise vir spogregte baklei het.

Die aand was werklik spoggerig gewees met bekende persoonlikhede soos Schalk Bezuidenhout was as die ringmeester opgetree het, 7de Laan se Reandi Grey, sowel as top SA kunstenaars, Deon Meiring, Die Heuwels Fantasties en Jack Parow wat vir oorgenoeg vermaak gesorg het.

Kyk die foto’s van die aksie hier: (Foto’s – Wouter Pienaar)

https://www.nbcarsales.co.za/
https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button