SportSport

Tafeltennisspelers presteer by USSA-toernooi

Die NWU se tafeltennisspan het by die USSA kampioenskappe in Secunda die afgelope vakansie puik presteer. Die dames dubbelsspan het ‘n 4de plek behaal terwyl die damessspan in die spanitems ‘n derde plek behaal het. Die mansspan het in die span-item afdeling ‘n 4de plek behaal. Die NWU se spanbestuurder, Thinus Marais, het ook die …

Die NWU se tafeltennisspan het by die USSA kampioenskappe in Secunda die afgelope vakansie puik presteer.

Die dames dubbelsspan het ‘n 4de plek behaal terwyl die damessspan in die spanitems ‘n derde plek behaal het. Die mansspan het in die span-item afdeling ‘n 4de plek behaal.

Die NWU se spanbestuurder, Thinus Marais, het ook die spanbestuurder van die toernooi toekenning ontvang.

Die NWU dames tafeltennisspan is van links is Marlize Muller, Mieke van den Bosch, Marli du Toit (ondervoorsitter) en Bianca Auret.
Die NWU dames tafeltennisspan is van links is Marlize Muller, Mieke van den Bosch, Marli du Toit (ondervoorsitter) en Bianca Auret.
Die NWU se mans tafeltennisspan is van links na regs Thinus Marais (voorsitter), Barry Nieuwoudt en Benna Marais.
Die NWU se mans tafeltennisspan is van links na regs Thinus Marais (voorsitter), Barry Nieuwoudt en Benna Marais.
https://www.nbcarsales.co.za/
https://www.nbcarsales.co.za/

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button