SportSport

Mooirivier se tennisdogters is Super 12-wenners

Laerskool Mooirivier se tennisspanne het op 2 en 3 Augustus aan die Super 12-kompetisie in Pretoria teen die tennisspanne van 20 ander skole deelgeneem. Die skool se dogterspan het die haas uit die hoed gepluk en man en muis verras deur die kompetisie te wen. Laerskool Mooirivier se o.13A-seunspan het dertiende geëindig in die Super …

Laerskool Mooirivier se tennisspanne het op 2 en 3 Augustus aan die Super 12-kompetisie in Pretoria teen die tennisspanne van 20 ander skole deelgeneem. Die skool se dogterspan het die haas uit die hoed gepluk en man en muis verras deur die kompetisie te wen.

Laerskool Mooirivier se o.13A-seunspan het dertiende geëindig in die Super 12-kompetisie wat op 2 en 3 Augustus in Pretoria gehou is.

Laerskool Mooirivier se dogtersspan is van links na regs: Genna van der Merwe, Ilané Herbst (reserwe), Mari-Louise van Zyl, Taryn Tromp en Jahni van Zyl.
Laerskool Mooirivier se dogtersspan is van links na regs: Genna van der Merwe, Ilané Herbst (reserwe), Mari-Louise van Zyl, Taryn Tromp en Jahni van Zyl.
Laerskool Mooirivier se volledige span is soos volg: Voor: Genna van der Merwe, Sonja van der Merwe (spanbestuurder), Michael Bell, Erine Heyns (spanbestuurder), Jahni van Zyl. Agter: Marko Werkman, Taryn Tromp, Chris Heyns, Mari-Louise van Zyl en Righardt Joubert. Die reserwes Ilané Herbst ten Christoff Nel was afwesig.

https://www.nbcarsales.co.za/
https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button