Volkskool se seunstennisspan weer Noordweskampioene
Hoër Volkskool Potchefstroom se eerste seunstennisspan is die Noordwes tenniskampioene vir die vierde keer in vyf jaar nadat hulle Hoërskool Rustenburg 6-2 geklop het verlede Vrydag, 24 Augustus.
Volkies se eerste seunstennisspan is weer die Noordweswenners na 'n 6-2 oorwinning teen Rustenburg. Foto: Volkies Potch/Facebook
Hoër Volkskool Potchefstroom se eerste seunstennisspan is die Noordwes tenniskampioene vir die vierde keer in vyf jaar nadat hulle Hoërskool Rustenburg 6-2 geklop het verlede Vrydag, 24 Augustus.
Volkies se eerste seunstennisspan is weer die Noordweswenners na ‘n 6-2 oorwinning teen Rustenburg. Foto: Volkies Potch/Facebook
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.