SportSport

Koshuissport aan die kook op NWU kampus

Uitslae van die afgelope week se sport van die NWU Potchefstroomkampus: Soccer: SAFA Sasol Women’s Provincial League: 25 August NWU Tawana Ladies 4 – 1 Rustenburg Ladies Rugby: PGC-liga: Finaal NWU 1: 26 Roodepoort: 25 IBBIES: 20 UJ 2: 24 TAU:29 Raiders 3: 26 NWU o.21 20 Wits o.21 34 Koshuisliga Premierreeks Hombré 2: 17 …

Uitslae van die afgelope week se sport van die NWU Potchefstroomkampus:

Soccer:

SAFA Sasol Women’s Provincial League: 25 August

NWU Tawana Ladies 4 – 1 Rustenburg Ladies

Rugby:

PGC-liga: Finaal

NWU 1: 26 Roodepoort: 25

IBBIES: 20 UJ 2: 24

TAU:29 Raiders 3: 26

NWU o.21 20 Wits o.21 34

Koshuisliga

Premierreeks

Hombré 2: 17 Laureus 2: 8

Hombré 1: 18 Excelsior 1: 14

Superreeks

Villagers 4: 10 Overs 4: 3

Overs 3: 17 Patria 3: 10

Caput 2: 14 Veritas 2: 8

Patria 1: 23 Overs 1: 20

Die NWU se muurbal en basketbal koshuisligas het tot ’n einde gekom met die volgende uitslae:

Muurbalwenners onderskeidelik is Wag ’n Bietjie dameskoshuis en die manne van Excelsior het weggestap as wenners.

Basketbal: Die wenners vir die Dames is Karlien dameskoshuis en die  manskoshuis was Veritas die wenners vir 2018.

Hockey:

The PHL Hockey Tournament came to an end this weekend with a couple of NWU students excelling inthe tournament.

NWU players at the PHL:

Bunters (PHL Team): Elmien Marais, Miecke Flemming, Meeghan Klomp, Courtney du Preez, Kirsty Adams and Jessica de Bruyn Smith (previous PUK Students)

Rangers: Amoré de Wet – (Previous Puk students)

Noordwes Sport-toekenningsaand

Die volgende NWU personeel/afrigters/studente het toekennings ontvang by die jaarlikse Noordwes Sport-toekenningsaand wat gehou is op Vrydag 24 Augustus in Taung:

  • Terseus Liebenberg, NWU atletiekbestuurder/afrigter het die MEC Spesiale Toekenning ontvang as afrigter in spiesgooi en sy spesiale bydrae in Noordwes Atletiek.
  • Heléne Botha, sportbestuurder van die NWU, ontvang ’n silwer toekenning as Administrateur van die Jaar
  • Didintle Keebine ontvang die Goue Toekenning as nuweling in Noordwes netbalafrigting vir haar prestasie om die o.19B netbalspan as nasionale wenners gekroon te kry.
  • Die NWU Swemmer, Cornell Loubser, ontvang ‘n brons toekenning as Sportvrou van die Jaar in Noordwes.
  • Die Flames netbalspan (meestal verteenwoordig deur NWU netbalstudente), ontvang ‘n silwer toekenning as Span van die Jaar.
https://www.nbcarsales.co.za/
https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button