SportSport

NWU Top 30 weer vuurwarm die afgelope naweek

Die Kenneth McArthur Atletiekstadion was die afgelope naweek (19-20 Oktober) ’n kaleidoskoop van kleur met die land se top atlete wat in hulle atletiekdrag uitgeblink het. Elke atleet het hulle skool met trots verteenwoordig en ‘n rits puik prestasies behaal. Prestige College (55762 punte) was die algehele beste skool in die A-afdeling, Hoërskool Wesvalia (34272 …

Die Kenneth McArthur Atletiekstadion was die afgelope naweek (19-20 Oktober) ’n kaleidoskoop van kleur met die land se top atlete wat in hulle atletiekdrag uitgeblink het. Elke atleet het hulle skool met trots verteenwoordig en ‘n rits puik prestasies behaal. Prestige College (55762 punte) was die algehele beste skool in die A-afdeling, Hoërskool Wesvalia (34272 punte) die wenners in die B-afdeling en Milnerton (15727 punte) die oorwinnaars in die C-afdeling.
Lees meer oor hierdie byeenkoms in komende week se Potchefstroom Herald.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button