Foto’s: 2018 Herald/NWU Sportster van die Jaar vereer stad se top skoletalent
Die 2018 Herald/NWU Sportster van die Jaar funksie was weer een vir die boeke gewees met van die stad se skolesport presteerders wat hulde vir hulle puik prestasies ontvang het. Hierdie geleentheid het op Donderdag, 25 Oktober, by the Roots Lifestyle Centre in Potchefstroom plaasgevind met die Olimpiese Silvermedaljewenner, Hezekiel Sepeng, wat as gasspreker opgetree …

Die 2018 Herald/NWU Sportster van die Jaar funksie was weer een vir die boeke gewees met van die stad se skolesport presteerders wat hulde vir hulle puik prestasies ontvang het.
Hierdie geleentheid het op Donderdag, 25 Oktober, by the Roots Lifestyle Centre in Potchefstroom plaasgevind met die Olimpiese Silvermedaljewenner, Hezekiel Sepeng, wat as gasspreker opgetree het.
Kyk die foto’s hier:
Die aand se wenners was:
Krieket
o.14 – Corné Prinsloo
0.15 – Karabelo Matlawe
o.16 – Christopher de Freitas
Senior – Marco Jansen
Tennis
Dogters
o.14 – Johané Yssel
o.15 – Jacqueline van Rooyen
o.16 – Liezel Muller
Senior – Roney Yssel
Seuns
o.14 – Anton Stadler
o.15 – Willis Viljoen
o.16 – Marcus Roode
Senior – Van Zyl Smit
Swem
Dogters
o.15 – Jana van Rheede van Oudtshoorn
o.16 – Bianca Opperman
Senior – Lindie Meyer
Seuns
o.14 – Conrad Jordaan
o.15 – Lionel Moss
o.16 – Theo Ferreira
Senior – Botha du Toit
Soccer:
Junior – Thato Mokgalabane
Senior – Olebogeng Mosiane
Hokkie
Dogters
o.14 – Wilné Jansen van Vuuren
o.15 – Sonika Grobler
o.16 – Marlize Jordaan
Senior – Jhenelle de Villiers
Seuns
o.14 – Daniel Fourie
o.15 – Michael Fourie
o.16 – FC de Villiers
Senior – Adriaan Rontgen
Atletiek
Dogters
o.14 – Janise Nell
o.15 – Karmen Fouché
o.16 – Miandi van Staden
o.17 – Cara du Preez
Senior – Jonette Labuschagne
Seuns
o.14 – Phemelo Molale
o.15 – Gerrit Muntingh
o.16 – Nardus Swart
Senior – Robert de Villiers
Landloop
Dogters
o.14 – Janina Ackerman
o.15 – Danielle Verster
o.16 – Leonore Lubbe
Seuns
o.14 – Ashton Diedericks
Senior – Abrie Kruger
Bergfiets
Dogters
o.14 – Ansuné Fourie
o.15 – Karli Beukes
o.16 – Joné van Eeden
Seuns
o.14- Christiaan Smit
Senior – Brendan van Eeden
Rugby
o.14 – Ronaldo de Lima
0.15 – Renier van Rooyen
0.16 – Morné Stafford
Senior – Awie Visser
Netbal
o.14 – Charmoné du Pisani
o.15 – Sunél Smit
o.16 – Martiné Jordaan
o.17 – Emenize Swart
Senior – Lia Wissing
SA Kleure
Christiaan Burke (Gholf)
Jeanré van Antwerpen (Biathle/Triathle)
Hermé Nel (Skyfskiet)
Marco Taljaard (Tweekamp)
Anais Saayman (Skaak)
Paul van Bosch (Skyfskiet)






























































