Sestien spelers in die Noordwes hokkiespanne is Ferdies
Karabo Seranggoane is ook gekies vir die o.14 ECHS-span wat gaan toer na Nederland en Zia Pieterse is aangewys as die beste middelveldspeler in die o.18A-liga van die ECHS toer in Bloemfontein
Ferdies se top hokkiespelers het die afgelope hokkieseisoen gewoeker om hulle plek in verskeie Noordwes-spanne te verseker. Ferdies is in hulle noppies oor die volgende hokkiesterre wat nou hulle provinsie sal verteenwoordig.
Karabo Seranggoane is ook gekies vir die o.14 ECHS-span wat gaan toer na Nederland en Zia Pieterse is aangewys as die beste middelveldspeler in die o.18A-liga van die ECHS toer in Bloemfontein: o. 14-dogters: Lucy Menzi en Joye Fransman o.14-seuns: Kutloano Mashiloane, Taahir Mohamed, Reokopile Lentsoe, Karabo Serangoare, Heinrich van der Walt en Mioron Matras. o.16-seuns: William Sereko, Lionel Moss en Kyle Isherwood o.16-dogters: Zia Pieterse o.18-seuns: Thato Taje en David Asiwe o.18-dogters: Boipelo Sekete en Philiswa Mkhuzo.
Voor: Kutloano Mashiloane en Taahir Mohamed. Agter: Reokopile Lentsoe, Karabo Serangoare, Heinrich van der Walt en Mioron Matras.
Zia Pieterse.
William Sereko, Lionel Moss en Kyle Isherwood.
Boipelo Sekete en Philiswa Mkhuzo.
Thato Taje en David Asiwe.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.