SportSport

Ferdies gereed vir harde rugby

Die span kom nou Saterdag in die kwarteindrondte van die Virsekerbeker teen Hoërskool Bekker te staan op die velde van Voortrekkerhoogte High School

Die o.15 span van Ferdies het in die eerste rondte van die Virsekerbeker teen Curro Roodeplaat in Pretoria te staan gekom. Die besoekers het met groot durf die wedstryd begin en Curro vanuit die staanspoor onder groot druk geplaas. Die span se uitstekende eerste fase spel het die grondslag gelê vir die eerste twee drieë. Ferdies was halftyd 10-0 voor te danke aan drieë van AC Prinsloo en Robert Theart. Theart het ook die span se derde drie gedruk om die wentelling van 15-7 op die telbord te sit.
Die span kom nou Saterdag in die kwarteindrondte van die Virsekerbeker teen Hoërskool Bekker te staan op die velde van Voortrekkerhoogte High School.
Ferdies se eerstespan gaan kragte meet met Hoërskool Balfour dié komende Saterdag, in die kwarteindrondte.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button