“Ons hoefdoel is om die Varsitybeker te wen, maar dit gaan ook nodig wees om baie klein dinge suksesvol te implementeer. Ek sal graag wil sien dat ons baie meer konstant met ons spel is en gereeld wen. Ons sal ook ons verdediging moet verskerp omdat dit ‘n baie belangrike faktor in die Varsitybeker is. Verder sal ek ook wil sien dat ons ons beste rugby op die Fanie du Toit Sportgronde speel. Dit moet vir opposisiespanne ‘n moeilike plek wees om te kom speel,” noem Pretorius prontuit.
Lees die volledige onderhoud met die NWU se Varsitybekerafrigter, André Pretorius, in hiredie week se Potchefstroom Herald
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



