Die NWU is slaggereed vir ‘n nuwe NWU Varsitybekerseisoen vanjaar met ‘n klomp bekende en onbekende gesigte in André Pretorius se span. Agtsteman, Edmund Rheeder, sal die span lei:
Spelers om dop te hou: Evardi Boshoff (senter), AK Nela (senter), Wandi Mazibuko (flank), André Fouché (flank), Eugene Hare (skrumskakel), Chuiner van Rooyen (heelagter)
Kyk hier wie almal die span gehaal het:
NWU se Varsitybekerspan vir 2020:
Rehann Baumann, Evardi Boshoff, Heinrich Botha, Lincoln Daniels, Marco Donges, Ruben du Plessis, Danny du Plooy, Gustav du Rand, André Fouché, Riaan Genis, Lungelo Gosa, Eugene Hare, Maarten Holtzhausen, Jason Jansen, Wessel Kuhn, Jeandré Leonard, Caleb Louw, Matimu Manganyi, Stefanus Mare, Wandi Mazibuko, Nkululeko Mcuma, Wihan Nel, Akhona Nela, Morné Piater, Edmund Rheeder, Curtley Scheepers, Ruan Swiegers, Chuiner van Rooyen, Wihan von Wielligh, Malembe Mpofu, Chris Vermaak, Heinz Bertram, Lukas Klopper, James Mao-Cheia en Stephen Nel
Hier is die manne van die NWU se 2020 Varsitybekergroep: (Foto’s – Barco Greeff/Picture Café






































