SportSport

Uit die argief: NWU-Pukke bo in 2008 Intervarsity

Die eerste rugbyspan het ook in 'n hulle groot derbywedstryd vir Shimlas met 21-20 geklop.

Die destydse Intervarsity tussen die NWU-Pukke en die UVS-Kovsies was nog altyd ‘n geskiedkundige samekom van sport-tradisie.

In 2008 was dit weer eens ‘n groot stryd op die sportvelde van Bloemfontein met die NWU wat 21 van die 41 wedstryde gewen het.

Die eerste rugbyspan het ook in ‘n hulle groot derbywedstryd vir Shimlas met 21-20 geklop. Dit danksy ‘n skepskop van Devan Eckhardt met slegs 7 minute speeltyd oor.

Bekende name wat in hierdie stryd gespeel het, sluit in die NWU se huidige hulpafrigter, Jean Tiesdt, sowel as die voormalige Cheetah losskakel, Sias Ebersohn.

Wie onthou hierdie Intervarsity?

Die Herald Intervarsity berig oor die 2008-samekoms.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button