SportSport

Foto’s: Interprovinsiale byeenkoms trek top atlete

Atlete het op die baan en veld puik presteer.

Atletiek Sentraal Noordwes (ACNW) het die afgelope naweek die eerste interprovinsiale atletiebyeenkoms vanjaar aangebied met atlete van ACNW, Vrystaat Atletiek en Griekwas wat Saterdag, 27 Februarie by die NWU McArthur-stadion deelgeneem het.

Kyk uit vir die Potchefstroom Herald van Donderdag, 4 Maart vir ‘n volledige verslag van die byeenkoms.

Foto’s: Wouter Pienaar

Hier is die uitslae:

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button