SportSport

Foto’s: Pieter de Klerk Tennisdag weer eens ’n treffer

Renette Kingston en Gerrit Els is onderskeidelik as dames en manswenners aangewys.

Die sewende uitgawe van die bekende Pieter de Klerk Tennisdag is Saterdag, 27 Maart gehou. Die sestien deelnemers hulle alles op die vier tennisbane gegee.

Die dubbelsformaat het vir baie aksie en goeie tye gesorg met elke speler wat in verskillende pare teen mekaar op ‘n rondomtaliebasis gespeel het.

Renette Kingston is die dameswenner. Su-marie Erasmus (2de) en Andriette van den Berg (3de) het ook goeie tennis gespeel. Gerrit Els is die manswenner, met André Booysens (tweede) en Corné Oosthuysen in die derde plek.

Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button