SportSport

Gimmies perderuiter wys uithouritvermoë

Een van Gimmies se perderuiters, Juléne Barnard, het die afgelope naweek aan ’n 120km uithourit deelgeneem en ’n eerste plek in die Young Riders-kategorie verower. 

Een van Gimmies se perderuiters, Juléne Barnard, het die afgelope naweek aan ’n 120km uithourit deelgeneem en ’n eerste plek in die Young Riders-kategorie verower.

Sy het in 8 uur en 34 minute die rit voltooi.

Juléne Barnard, perderuiter van Gimmies.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button