SportSport

Volkies te sterk vir Jeppe Boys High

Volkies se eerstespan het Saterdag, 25 September tuis teen Jeppe Boys High gespeel en met 5 paaltjies gewen.

Volkies se eerstespan het Saterdag, 25 September tuis teen Jeppe Boys High gespeel en met 5 paaltjies gewen. Jeppe wen die loot, besluit om te kolf en teken 152 lopies aan.

Die beste boulers vir Volkies is Corne Prinsloo met 3/37 en hy word goed bygestaan deur Diaan van der Merwe met 2/17 en Stephan Fourie 2/38. Volkies gaan kolf en kry 156/5 danksy 34 lopies elk deur beide Waldo Kemp en Corne Prinsloo.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button