
Tydens die afgelope Potch-Prestige swemgala by Gimmies op Woensdag, 30 September het Gimnasium se swemmers teen ‘n paar top skole soos visse in die water baljaar.
Die ander deelnemende skole was Potch Girls High, Potch Volkies, Hoërskool Rustenburg en Ferdies.
Foto’s: Andrea Visser
Hier is van Gimmies se uitstaande presteerders:
Senior Victrix Ludorum – Chazél Orton
Junior Victrix Ludorum – Alexia Delicado
Junior Victor Ludorum – Joël Kriek

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






