Atlete het vanmiddag by die NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms hulle talente op ‘n vuurwarm NWU McArthur-stadion bewys. Met die temperature wat tot op 36 grade celsius sake vir die atlete bemoeilik, het hierdie top skolesterre steeds bewys dat hulle net so vuurwarm op die veld en baan is.
Kyk die foto’s van die eerste deel van vandag (15 Oktober) se aksie hier.
Daar is Saterdag, 16 Oktober ook atletiekaksie van 07:00 af
Foto’s: Wouter Pienaar
Hier is die skedule:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



































