SportSport

Gimmie in SA Junior Elite Tweekamp-groep ingesluit

Gimmies se veelsydige atleet, Rico Leijenaar, is vir die Junior Elite Tweekamp SA span gekies wat in November aan die junior wêreldtweekamp-kampioenskappe in Spanje gaan deelneem.

Gimmies se veelsydige atleet, Rico Leijenaar, is vir die Junior Elite Tweekamp SA span gekies wat in November aan die junior wêreldtweekamp-kampioenskappe in Spanje gaan deelneem.

Hierdie junior elitegroep (16-19 jaar) bestaan uit 6 seuns en 6 dogters wat aan hardloop en fietsry gaan deelneem. Rico gaan ook op 30 Oktober aan die SA Tweekamp kampioenskappe in Port Elizabeth deelneem en sal hoop om op sy goeie vorm vanjaar voort te bou.

Rico Leijenaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button