SportSport

Gimmies se perderuiters skitter

Potchefstroom Gimnasium se begaafde ruiters het die afgelope naweek aan die Western Mounted Games-kwalifikasie 3 in Bloemhof deelgeneem en met skitterende prestasies van hulle perde afgeklim.

Potchefstroom Gimnasium se begaafde ruiters het die afgelope naweek aan die Western Mounted Games-kwalifikasie 3 in Bloemhof deelgeneem en met skitterende prestasies van hulle perde afgeklim.

  • Bernice Blaeser op Impi het ‘n 1ste plek behaal.
  • Danielle Otto op Chester het ‘n 2de plek in die junior vlak 3-afdeling behaal.
  • Ruan du Plessis op Lanto het ‘n 2de plek in junior vlak 2-afdeling behaal.
  • Zalike Pienaar wat Gimmies op Zinia verteenwoordig, het vier 2de plekke, en een 1ste plek behaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button