SportSport

Ferdies se blink swemmer beklemtoon talent met twee goues

Hierdie matrikulant en lid van die Potchefstroom Swemklub, behaal twee eerste plekke in die mans 17-18 100m en 200m vlinderslag-items.

Ferdies se uitstekende swemmer, Retief Esterhuysen het aan die begin van April deelgeneem aan die SA Streek Swemkampioenskappe in Pretoria en behaal prestasies wat sy talent beklemtoon.

Hierdie matrikulant en lid van die Potchefstroom Swemklub, behaal twee eerste plekke in die mans 17-18 100m en 200m vlinderslag-items.

Hy verwerf ook twee bronsmedaljes in die mans 17-18 200m individuele medley en 400m individuele medley.
Verder behaal hy 3 sesde plekke in die 50m vryslag, 100m vryslag en 400m vryslag.

Retief Esterhuysen staan trots met sy medaljes. Foto: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button