
Gimmies se o.16- en eerste seunshokkiespan het Maandag, 16 Mei teen Selly Park gespeel en fantastiese oorwinnings behaal.
Nie een van Gimmies se hokkiespanne staan ‘n doel af nie. Gimmies se o16’s wen 4-0 en die eerste behaal ‘n 5-0 sege.
![]()
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



