Potchefstroom Gimnasium en Hoër Volkskool Potchefstroom se eerstespan kapteins is gereed vir aksie hierdie naweek.
Gimmies en Volkies gaan mekaar die stryd in rugby, netbal, hokkie en tennis aansê.
Hier is die leiers op die veld en baan:














Gimmies:
Martin van Onselen (Rugby)
Reinhardt Röntgen (hokkie)
Kaylin Middleton (hokkie)
Selma Kotzé (netbal)
Righard Raath (Tennis)
Mari-Louise van Zyl (tennis)
Volkies:
Nihann Botha (rugby)
Josua Kotzé (hokkie)
Imke Blom (hokkie)
Mecaylin Kleyn (netbal)
Cornéll Grobler (tennis)
Anke Viljoen (tennis)
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



