SportSport

Tokkies se hokkie is tops

Die o.13A dogtershokkiespan is Noordweswenners nadat hulle vir Laerskool Brits met 3-0 in die finaal wen.

Laerskool Mooirivier se o.13A hokkiespanne het weer eens hulle staal in die NW-liga bewys.

Die o.13A dogtershokkiespan is Noordweswenners nadat hulle vir Laerskool Brits met 3-0 in die finaal wen.

Die o.13A seunshokkiespan is tweede nadat hulle teen Laerskool Rustenburg met 1-0 in ‘n taai eindstryd verloor.

Semi-finale op die NWU Astrobaan

Seuns o.13A wen 3-2 in uitspele na gelyk 1-1 vs Proteapark

Dogters o.13A wen 1-0 vs Schweizer. Seuns o.13B verloor 0-4 vs Potch Central.

Saterdag, 17 September: Finale op die NWU Astrobaan.

Seuns o.13B wen 2-1 in uitspele na gelyk 1-1 teen Ottosdal, eindig 3de.

Seuns o.13A verloor 0-1 vs Rustenburg in die finaal.

Dogters o.13A wen 3-0 vs Brits in die finaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button