Potchefstroom Gimnasium is weer die Noordwes Interhoër Swemkampioene nadat hulle die titel op Vrydag, 24 Februarie verower het. Gimmies is as die beste swemskool tewyl die seuns- en meisiespan as wenners gekroon is.
Chazél Orton is as die senior Victrix Ludorum aangewys.
Die puntestand is as volg:
- Potchefstroom Gimnasium – 503
- Hoërskool Rustenburg – 398
- Lebone 11 College – 215
- Hoërskool Hartbeespoort – 201
- Hoërskool Bergsig – 199
- The High School for Girls Potch – 110
- Hoër Volkskool Potchefstroom – 96
- Hoërskool Brits – 75
Uitslae is as volg:
o.14: Dawid Rossouw 2 x 1ste plek, 1 x 4de plek
o.14: Wian van Zyl 1 x 2de plek, 1 x 4de plek
o.14: Lizelke Rowles 1 x 3de plek , 1 x 4de plek
o.14: Lisa van der Westhuizen 1 x 3de plek
o.14: Ellie-Mari Reckling 1 x 2de plek
o.15: Estian Terblanche 1 x 3de plek, 1 x 6de plek
o.15: Hardu Wolmarans 1 x 4de plek, 1 x 5de plek
o.15: Dorette vu Plessis 1 x 1ste plek
o.15: René Kotzé 1 x 2de plek, 1 x 1ste plek
o.15: Mathilda Liebenberg 1 x 1ste plek
o.15: Nicaela van der Berg 1 x 3de plek
o.16: Michael Barnardo 1 x 2de plek, 1 x 3de plek
o.16: Schalk de Vos 1 x 2de plek
o.16: Marno van der Merwe 1 x 3de plek
o.16: Deidré Olivier 1 x 2de plek
o.16: Linique Rowles 1 x 2de plek
o.16: Xandri Palmer 1 x 1ste plek
o.16: Madelé Harding 1 x 1ste plek
o.17: John-Thomas Botha 1 x 3de plek
o.17: Joël Kriek 1 x 1ste plek
o.17: Wilbert Vorster 2 x 1ste plek, 1 x 3de plek
o.17: Alexia Delicado 2 x 1ste plek
o.17: Sumé du Preez 1 x 3de plek
o.17: Tumé van Niekerk 1 x 1ste plek
o.19: Philip du Plessis 1 x 2de plek, 1 x 3de plek, 1 x 5de plek
o.19: Chazél Orton 4 x 1ste plek
o.19: Anika Rossouw 2 x 2de plek











