SportSport

Moeilike begin vir Wessies in Pukreeks

Wesvalia het hulle Pukreeks veldtog Saterdag, 11 Maart teen Middelburg afgeskop. 

Wesvalia het hulle Pukreeks veldtog Saterdag, 11 Maart teen Middelburg afgeskop.

Dit was van meet af nie ‘n maklike wedstryd nie. Middelburg het elke jaar ‘n baie sterk span en het Saterdag tuisvoordeel geniet. Die Bruinbere, het die wedstryd 25 – 8 verloor.

Volgens Willem van der Sandt, Direkteur van Rugby van Wesvalia, was hulle so bietjie stadig op die grond  en dat klein  klein hanterings foutjies het ingekruip het.

Andrè Taute,

“Ek dink ons was baie beter in die vaste fasette, goed geskrum en die lynstane was baie beter. Ons verdediging was ook baie goed gewees. Ons haal baie positiewe uit die wedstryd uit. Daar is ook beseerde spelers wat hierdie week terugkom so ons is opgewonde vir volgende twee poel wedstryde,” het van der Sandt gesê.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button