Ferdies het die afgelope naweek, 15 April, ‘n belangrike oorwinning in hulle liga veldtog behaal.
Die Potchefstromers was die gasheer gewees, vir Bloemhof, Ferdies het hierdie wedstryd met 17- 5 gewen. Dit is ‘n baie goeie sege vir hulle aangesien vanjaar se span baie jonk is.
Volgens Dejon Weyers, hoofafrigter van die eerstespan, is almal baie gelukkig met die span se vertoning in ide eerste wedtryd van die liga.
Ferdies gaan komende naweek weg teen Sannieshof speel.
Die juniorspan het 34 -5 teen Bloemhof gewen.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



