SportSport

NWU het hef in die hand

Die rustydtelling in die Varsitybeker eindstryd is 20-9 in die NWU se guns. Die Ikeys het nog nie n antwoord vir die Arende se sterk rolmaal beweging nie. Alhoewel die Kapenaars gevaarlik op tye met bal in hand gelyk het. Die NWU gaan moet kop hou vir die volgende 40 minute om vir n tweede …

Die rustydtelling in die Varsitybeker eindstryd is 20-9 in die NWU se guns.

Die Ikeys het nog nie n antwoord vir die Arende se sterk rolmaal beweging nie. Alhoewel die Kapenaars gevaarlik op tye met bal in hand gelyk het.

Die NWU gaan moet kop hou vir die volgende 40 minute om vir n tweede keer die beker te lig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button