Hoër Volkskool Potchefstroom se junior en senior tennisspanne het te veel in die tenk gehad toe hulle die afgelope naweek vir Hoërskool Rustenburg in die kwartfinaal van die NWU Prestigereeks geklop het.
Foto’s: Volkies Potch/Facebook
Volkies se tennisspanne het die afgelope naweek vir Rustenburg verslaan.
Volkies se tennisspelers is in goeie vorm vanjaar.
Die senior span wen algeheel 39-24 terwyl die juniors ‘n skrale 32-31 oorwinning behaal.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.