SportSport

KFA skopboksers gereed vir SA’s

Sestien vegters van KFA Martial Arts Potchefstroom gaan hierdie naweek, 28-30 April, vir Noordwes by die SA Skopbokskampioenskappe in Ellisras verteenwoordig.

Sestien vegters van KFA Martial Arts Potchefstroom gaan hierdie naweek, 28-30 April, vir Noordwes by die SA Skopbokskampioenskappe in Ellisras verteenwoordig.

Hierdie groep sluit in vyf afrigters, twee amptenare sowel as die hoofinstrukteur, Shihan Johan van der Schyff.

KFA Potchefstroom is by SAKA geaffilieer en is een van die top skopboksklubs in die provinsie.

KFA Martial Arts Potchefstroom se vegters is gereed vir die SA Skopbokskampioenskappe wat vanaf 28-30 April in Ellisras plaasvind. Foto: Verskaf.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button