Hier is Laerskool Bailliepark se top Nipper dogters. Van links is Grizelda Janse van Rensburg, Jua Jonker en Zandri Janse van
Rensburg. Foto’s: Verskaf.
Baillies Bergfietsklub het Saterdag, 3 Junie aan die Vrystaat en Noordwes XCO
Bergfietskampioenskappe by Koedoeslaagte in Parys deelgeneem.
Die volgende ryers het die speke behoorlik laat sing en top prestasies in die volgende kategorieë behaal:
JP Cromhout (tweede) en Henrey Jacobs (eerste) het vir
Baillies uitgeblink in die Nipper seuns kategorie.
Hier is Laerskool Bailliepark se top Nipper dogters. Van links is Grizelda Janse van Rensburg, Jua Jonker en Zandri Janse van
Rensburg. Foto’s: Verskaf.
Nipper Seuns (NW)
1ste- Henrey Jacobs
2de- JP Cromhout
3de- Simeon Botha Nipper Dogters (NW)
1ste- Jua Jonker
2de- Grizelda Janse van
Rensburg
3de- Zandri Janse van Rensburg
4de- Jemma Gouws Sprog Seuns (NW)
1ste- Henri Jonker Sub-Junior Seuns (NW)
4de- Jason Gouws
Die volgende Baillies Bergfietsklub ryers is ook vir die 2023 NW XCO span gekies
wat die NW gaan verteenwoordig by die SA Interprovinsiale XCO wedren in Pietermaritzburg op 22 Julie. Hulle is:
Henrey Jacobs, JP Cromhout, Simeon Botha, Grizelda
Janse van Rensburg, Zandri
Janse van Rensburg, Jemma Gouws, Henri Jonker en
Jason Gouws.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.