SportSport

Gimmie netbalspelers in nasionale top 35-groep

Suné Barnard en Linique Rowles is deel van die land se beste netbalspelers met die dat hulle in die top-35 oefengroep gekies is.

Twee van Gimmies se top netbalspelers het in die Junie/Julie skoolvakansie hulle naam op sportgebied hoog gehou met puik prestasies.
Suné Barnard en Linique Rowles is deel van die land se beste netbalspelers met die dat hulle in die top-35 oefengroep gekies is.
Suné is ook vir die nasionale o.16-span gekies.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button