Michelle Geduld van die NWU in aksie teen Wits. Foto: Catherine Kotze/C & C Photo Agency/Asem Engage.
Die NWU Varsitynetbalspan het hulle goeie vorm in vanjaar se Varsity Netbalreeks voortgesit met ‘n gemaklike 59-26 sege teen Wits.
Hierdie wedstryd teen vanjaar se nuwelinge, wat gister by UJ se Soweto-kampus plaasgevind het, was weer eens ‘n bewys van die NWU se kwaliteit en selfvertroue op die baan.
Na ‘n belangrike wen teen Maties het die NWU net daardie momentum voortgesit en Wits vinnig oorrompel.
Sunel Smit kompeteer vir ‘n bal teen Wits.
Michelle Geduld van die NWU in aksie teen Wits. Foto: Catherine Kotze/C & C Photo Agency/Asem Engage.
Sunel Smit hou haar oog op die doel. Foto: Catherine Kotze/C & C Photo Agency/Asem Engage.
Michelle Geduld of NWU EAGLES during the Varsity Netball match NWU Eagles v WITS on Sunday 27 August 2023 at UJ Soweto campus, JOHANNESBURG
Photo by: Christiaan Kotze/C&C PHOTO AGENCY/Asem Engage
NWU se Sanmarie Visser. Catherine Kotze/C & C Photo Agency/Asem Engage.
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.