SportSport

Baillies Boogskiet is weer bo

David Knoetze het ʼn silwer medalje ontvang vir Junior Seuns en Suzanne van der Merwe ʼn brons medalje vir die Junior Meisies.

Baillies Boogskiet het die afgelope naweek besonder goed presteer by die AGA-SA / 3Di 3D Boogskietuitdaging en met ‘n eerste plek weggestap.

Wat hierdie prestasie nog meer uitsonderlik maak is dat daar teen groot skole in Gauteng meegeding is.

David Knoetze het ʼn silwer medalje ontvang vir Junior Seuns en Suzanne van der Merwe ʼn brons medalje vir die Junior Meisies. Megan Hendrikse het ʼn goue medalje ontvang vir die Welpies (Cubs).

Die span het bestaan uit:

  • David Knoetze
  • Bendré Hendrikse
  • Divan van der Walt
  • Luan Erasmus
  • Suzanne van der Merwe
  • Mia Roos

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button