SportSport

Volkies hou halfeindstryd drome aan die lewe

Volkies reis na Meyerton komende naweek om teen Dr. Malan kragte te meet. Dis is 'n kritieke wedstryd as Volkies die halfeindstryd wil bereik. 

Volkies het hulle hoop om die halfeindstryd van die Noordvaal bowl afdeling te haal, aan die lewe gehou deur Randburg met 28 – 13 te klop.

Volgens Mighael de Beer, hoofafrigter van Volkies, was die wedstryd net so taai soos die Potchefstromers verwag het.

“Dit was kliphard, hulle het ‘n baie groot pak voorspelers, en hulle was goed op die aanval. Ons verdediging was baie goed gewees,” het de Beer gesê.

Volkies was halftyd 6 -0 agter gewees. Hulle die wedstryd in die tweede helfte na hulle kant toe gedraai.

“Ons het veral in die tweede helfte goeie kontinuiteit gekry, meer fases opgesit wat baie gehelp het,” het de Beer gesê.

Volkies reis na Meyerton komende naweek om teen Dr. Malan kragte te meet. Dis is ‘n kritieke wedstryd as Volkies die halfeindstryd wil bereik.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button