
Die PPS Potch circuit fest het van die vinnigste opblaas renbote Saterdag 2 November by Potch Dam bymekaar gebring.
Dit was ‘n dag van pret en water wat spat soos die verskeie renjaers vir plekke meegeding het. Daar was nege bote in die standaard klas, en ses in die “blueprint” klas.
Die wenners in die standaardklas, was William en Edwin Butler van Klerksdorp, Potchefstroom se Heinrich en Marais Cloete het tweede in dié klas gekom.
In die “blueprint” klas, was Jean Louw en Lucan Rudman van Klerksdorp die wenners.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



