Laerskool Mooirivier se Eersterugbyspan het onlangs hulle pette-seremonie (capping ceremony) gehad.
Dit was ‘n baie spesiale en intieme geleentheid saam met hulle ouers.
Hulle was ook tydens die saalopening voor die skool bekendgestel.
“Ons is TROTS op julle manne! Gebruik julle talente voluit,” het die skool in ‘n plasing op sosiale media gesê.
Kyk na die fotos hier:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







































