Potchefstroom Gimnasium se top swemmers het verlede week tydens hul Interhuis-swemgala weer bewys dat hul vanjaar gereed is om medaljes in te palm.
DIe kompetisie was sterk met swemmers wat vir elke sekonde in die water geveg het.
Hier is die top presteerders op die dag:
Junior Victrix Ludorum – Irma Kotzé
Junior Victor Ludorum – Henri Jonker
Senior Victrix Ludorum – Mathilda Liebenberg
Senior Victor Ludorum – Word gedeel tussen Egbert Palmer en Dawid Rossouw.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!








