Laerskool Mooirivier behou die titel as die beste tweekamp laerskool in die provinsie nadat hulle hul teenstanders ore aangesit het tydens die Noordwes Tweekampkampioenskappe verlede naweek (23-24 Januarie).
Die volgende Tokkie-atlete het medaljes ingepalm:
Goud: Kiara Haupt, Ava de Kock (Junior Victrix Ludorum), Luan White, Joshuah Sutton, Leva Meiring, Millay de Kock, Jaques Hooghiemstra
Silwer: Conrad de Kock, Mila de Leeuw, Giah Sutton en Kara Vorster
Brons: Liam de Leeuw en Malan Vorster.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



