SportSport

Volkies se o16 hokkieseuns vat silwer

Volkies se o16 hokkiespan het 'n fantastiese NWU Prestigereeks-toernooi beleef.

Volkies se o16 seunshokkiespan het die NWU Prestigereeks met silwer afgesluit wat ‘n groot suksesverhaal vir hierdie span is wat in die afgelope reeks puik hokkie gespeel het.

Hul kon net nie die laaste hekkie teen Pietersburg Hoƫrskool oorkom nie en moes met 3-0 die knie buig in die eindstryd verlede week op die NWU Astro.

Volkies kyk nou vorentoe na die NW-liga kragmeting op die horison, insluitend ‘n stryd teen Gimmies op 22 Mei.

Kyk die foto’s hier:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button