Potchefstroom Gimnasium het hulle Noordvaal Virsekerbeker-veldtog vanmiddag (Saterdag, 25 Junie) voorgesit met goeie vertonings teen Hoƫrskool Brandwag van Benoni.
Al het Gimmies se eerste rugbyspan met 32-30 verloor, met ‘n strafskop na die sirene, was al die uitslae goed om Gimmies van vier kwartfinaal-plekke te voorsien.

Hier is die volledige uitslae:
o14A: Potchefstroom Gimnasium 22 – 10 Brandwag
o14B: Potchefstroom Gimnasium 28 – 12 Brandwag
o15A: Potchefstroom Gimnasium 64 – 0 Brandwag
o15B: Potchefstroom Gimnasium 26 – 15 Brandwag (Vriendskaplik)
o16A: Potchefstroom Gimnasium 5 – 36 Brandwag
o16B: Potchefstroom Gimnasium 13 – 7 Brandwag
o19C: Potchefstroom Gimnasium 14 – 10 Brandwag
o19B: Potchefstroom Gimnasium 26 – 19 Brandwag
o19A: Potchefstroom Gimnasium 30 – 32 Brandwag



