Sport

Baillies trap klei in Klerksdorp

Alhoewel dit op tye gelyk het of die Potchefstromers 'n terugveg poging begin loots het dit nooit gelyk of Saamtrek die wedstryd gaan verloor nie. 

Baillies het gister, 23 April, in hulle eerste liga wedstryd teen Saamtek van Klerksdorp te staan gekom.

Dit was ‘n moeilike dag op kantoor vir die Rugby manne van Baillies wat 43 -19 die knieg teen die Klerksdorpers moes buig.

Alhoewel dit op tye gelyk het of die Potchefstromers ‘n terugveg poging begin loots, het dit nooit gelyk of Saamtrek die wedstryd gaan verloor nie.

Dit was die eerste rondte van Liga bepalings in vanjaar se Luiperds grootskole liga.  Baillies het nog kans om vir hulself ‘n plek in die halfeindstryd te beklink.  Hulle sal op hulle beste moet wees wanneer hulle volgende week, 30 April, vir Tokkies verwelkom.

Saamtrek gaan Lahoff op 30 April in die volgende rondte aanpak.

 

 

Vir meer plaaslike rugbynuus en bepalings besoek:

Local Rugby Hub

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button