SportSport

Gimmies se netbaldogters maak naam in Noordwesliga

Gimmies kook vanjaar met drie van hul A-spanne wat ligawenners is.

Gimmies se netblaspanne het vanjaar weer hulle hande hoog opgesteek in die Noordwes Netbaliga met drie van hul A-spanne wat as ligawenners gekroon is.

Gimmies se o16A, o17A en o19A-spanne is almal ligawenners. Die o15B, o16B sowel as tweede en derde spanne vat ook die kroon in hul onderskeie ligas. Gimmies se o14A- en o14B-spanne is naaswenners.

Die o15A-span het aan die Dr.Kenneth Kaunda-liga deelgeneem, wat ‘n aparte kampioenskap is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button