SportSport

Volkies se hokkiespelers skitter by nasionale weke

Volkies se hokkiedirekteur, Jarryd Hammond, het ook die Noordwes o16A-span na silwer afgerig.

Agt van Volkies se top hokkiespelers het in hul Noordweskleure uitgeblink tydens die afgelope Noordwes Interprovinsiale toernooi wat in Julie plaasgevind het.

Hier is die Volkie-spelers wat gekies is:

  • Zandrie Rohlandt (o18A meisies)
  • Christiaan Verster (o.18A seuns)
  • Maré Coetzee (o16A meisies)
  • Kagiso Seokena o16A seuns)
  • Suresh Adams (o16A seuns)
  • Suné Coetzee (o16B meisies)
  • Skalk Bezhuidenhout (o16B seuns)
  • Omphile Tlotleng (o16B meisies).

Verder het Volkies se hokkiedirekteur, Jarryd Hammond, ook as hoofafrigter van die o18A en o16A hokkiespanne goeie werk tydens die toernooi verrig en die o16A dogters na ‘n silwermedalje in die o16B-afdeling geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button