Bosveld Sport

  • Piet Potgieter is swemwenners maaak geskiedenis

    Bosveld Sport

    Hoërskool Piet Potgieter se leerders het vir die negende agtereenvolgende jaar die interhoër-swemtrofee verower.

  • Welgedaan Hansies!

    Bosveld Sport

    Hoërskool Hans Strijdom se blouvlam brand helder nadat die o/17- rugbyspan met Pietersburg Hoër (PHS) in die finaal van die…

  • Vlieëniers trotseer wind en weer met vernuf

    Bosveld Sport

    Hoog bo die wolke oppad na die Afrikabekerkampioenskappe in Hazyview het Potties se mikroligtevliegtuig-vlieëniers weer besef hulle is aangewese op…

  • Spoedvrate sorg vir aksie

    Bosveld Sport

    Tawwe kompetisie tussen die jaers van Potties, Polokwane en Pretoria het onlangs vir opwindende aksie gesorg op die Ovaalbaan buite…

  • Piet Pot trappers is tops!

    Bosveld Sport

    Hoërskool Piet Potgieter se bergfietsryers het 'n spog vierde plek gekry na die finale been van die Limpopo Spur Bergfietsren…

  • Vliegkuns word op die proef gestel

    Bosveld Sport

    Potties Vliegklub se vlieëniers is opgewonde en slaggereed om die komende naweek aan die Afrikabeker in Hazyview deel te neem.

  • Brons vir SA tydens Laser Run Wêreldkampioenskappe

    Bosveld Sport

    Sy sal nooit die trotse gesigte van haar seun en die res van die SA-span vergeet toe die brons medalje…

  • Fit, healthy educators

    Bosveld Sport

    Educators from various circuits in Mogalakwena put on their active wear last Thursday and participated in the annual Fun Day…

  • Gimnaste lewer ‘n ryk medalje-oes

    Bosveld Sport

    Die talentvolle gimnaste van die Swartwater Gimnastiekklub het tot dusver 'n soete seisoen en spog met 'n ryk medalje-oes.

  • Krugies triomf by vissegala

    Bosveld Sport

    Die volgende Laerskool Krugerpark swemmers het gewys hulle is 'n krag om mee rekening te hou:

  • Rolbalspelers stel hul spel ten toon

    Bosveld Sport

    Die jaarlikse Nyl Rolbaltoernooi het verlede naweek 104 ywerige spelers gelok en vir strawwe kompetisie in die tweedagstryd gesorg.

  • Tour de Pot sorg vir trap, draf en stap

    Bosveld Sport

    Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het vanjaar weereens hulle jaarlikse tradisie, die Tour de Pot, met sweet en moed op 17…

Back to top button